Dit was weer “lights, camera, action en die rooi tapyt” Saterdagaand by Mentorskraal tydens vanjaar se tradisionele matriek afskeid, om nie te praat van die spoggerige motors en die fyn en swierige aangetrekte matriek leeringe van die HS Nico Malan nie.
Vanjaar se tema was “Arabian Nights” met die gepaste persiese matte en Marokkaanse meubels en dekor. Baie dankie aan Juffrou Hannelie Lotz, Me Albe de Jong en die Graad 11 leerlinge, asook hul ouers vir die voorbereiding en produksie van die wonderlike aand. Voorwaar n trotse aand vir 2016 se matrieks. Dankie Estelle de Vos vir die fotos.
Jeffreys Bay Online (JBO) selected Johan Steyn and his partner Sarah Davey as the Best Dressed Couple of the Evening. Johan will study towards a BSc Quantity Surveying at the Univ of Bloemfontein, whilst Sarah writes her Grade 10 exams soon. We wish All Matrics good luck with the forthcoming exams.
Picture by local photographer Eugene Viljoen.
|
Leave a Reply