Uitgestelde Dag Zero beteken nie ons hoef nie meer water te spaar nie Selfs al het die stad Kaapstad Dag Zero nog verder aangeskuif, is Kapenaars nog steeds afhanklik van reënval en voortgesette waterbesparings om dit vry te spring. Die knellende droogte in die Noord- en Oos-Kaap het ook nog nie sy greep verslap nie.Jy het waarskynlik verskeie vrae oor hoe jou versekering deur ‘n droogte geraak kan word, selfs al woon jy nie in die Kaapprovinsies nie. Hierdie nuusbrief fokus op van die algemeenste vrae.Kliek hier om die nuusbrief af te laai. Kontak ons gerus as jy terugvoer of vrae het. |
Pierre Puren CFP® Jeffreys Bay Mimosa Street Wealth AdviserEmail: pierre.puren@psg.co.za | Tel: +27 (42) 296 1752 | Fax: +27 (42) 296 1418 1 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330 www.psg.co.za/jeffreysbay |
Leave a Reply